
KANSA: So werk siftingstoetse
Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
Show notes
Hosted by 100.5FM Radio Laeveld · AF · 150 episodes
Established thought leaders with verified media credentials.
As dit in die Laeveld gebeur is dit op jou radio, 100.5FM familie Radio Laeveld in Mpumalanga, Suid Afrika.
100.5FM Radio Laeveld hosts 100.5FM Radio Laeveld PODCAST, a news show with 150 episodes published.

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
Show notes
Gavin Kestir is KANSA se dienstebestuurder van sorgtuistes. Hy vertel waar hulle in die proses is om so ‘n tuiste in Nelspruit op te rig.
Show notes
KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
Show notes
Cisca Loggenberg van KANSA verduidelik hoe sfitingstoetse werk, wat KANSA jou bied, hoekom jy dit moet doen, en hoe gereeld dit nodig is.
Show notes
November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
Show notes
Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels oor die naweek se Springbok-oorwinning oor Ierland en die Proteas se aangaande kriekettoets teen Indië met Laeveld Brunch.
Show notes
Sport-foendie Anton van Niewenhuizen gesels alles oor die naweek se krieket, rugby en nog meer met Laeveld Brunch.
Show notes
Oktober is borskankerbewusmakingsmaand. Sharon Venter, KANSA se Koördineerder vir Versorgingsoorde in George en die Dienskoördineerder vir palliatiewe sorg, stomasorg en kliniekondersoeke in die Suid-Kaap en Karoo, gesel
Show notes
Kinders wat met kanker gediagnoseer word het spesiale behoeftes wat verskil van die van volwassenes. KANSA bied daarom spesifieke ondersteuning. Anina Meiring, dienstebestuurder van kinderkanker wat KANSA se TLC-program
Show notes
KANSA bied mense wat met kanker gediagnoseer word telefoniese beradingsdienste in 'n verskeidenheid tale wat landwyd beskikbaar is. Maatskaplike werker, Gretchen Minnaar, vertel meer oor hierdie program.
Show notes
Vlooi Venter, 'n opleier en kliniese verplegingspesialis by KANSA, vertel meer oor die kliniese ondersteuning wat die die organisasie vir pasiënte en hul naastes bied.
Show notes
Dorothy du Plooy is KANSA se dienste spesialis wat nasionaal verpleginsondersteuning en hulp met stomas bied.
Show notes
Karin klim op 'n vliegtuig, maar daar sit iemand op "haar" sitplek. Sports volg in die beknopte spasie... Oe-ê-ê.
Show notes
Innibos is vir die eerste keer sedert 2019 weer die naweek aangebied en dit was 'n dawerende sukses. 100.5FM het vir die drie dae regstreeks uitgesaai vanaf die fees en Denise het by hulle uit gaan vind wat hul indrukke
Show notes
Watter liedjie sal vir jou altyd lewendig bly? Amanda gaan vind uit wat luisteraars as hul Goue Oues beskou.
Show notes
Lila Swift, 'n boorling van die Laeveld, het onlangs haar eerste enkelsnit en musiekvideo vrygestel. Sy gesels met Amanda oor liedjies skryf, hoekom Taylor Swift haar inspireer en hoe sy "stage fright" hanteer.
Show notes
Anneke van Schoor van Lowveld Venom Suppliers gesels met Sonop Ontbyt oor slange in die Laeveld.
Show notes
Prof. David Mabunda is gisteraand ingehuldig as president van die Kruger-Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT). Hy sal vir die volgende twee jaar hierdie skip stuur. Hy deel sy prioriteite en doelwitte vir plaaslike
Show notes
Karin gee mos glad nie om, om daarop aan te dring om die bestuurder te sien nie. Sy het dit veral nodig gevind om te kla toe sy probeer om van 'n spesiale aanbieding op amandelmelk gebruik te maak... Oe-ê-ê.
Show notes
Long John is vandag Amanda se gas in #Musiekdebat. Watter raad sou die ouer Long John vir sy jonger self hê? Luister hier.
Show notesSponsor detection runs nightly. Check back soon.
No public pitch examples yet for this show.
Generate your own personalised pitchBased on semantic analysis of episode topics and host coverage, this show is a strong guest fit for executives in:
Industry fit is computed by PitchCentric using vector embeddings of the show's episode catalog.
Shows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.







To pitch 100.5FM Radio Laeveld PODCAST, visit https://www.radiolaeveld.co.za for contact information, then craft a tight one-paragraph hook that ties your expertise to a gap in their recent news coverage.
100.5FM Radio Laeveld PODCAST is hosted by 100.5FM Radio Laeveld. The show is categorised under news (entertainment) and has published 150 episodes.
100.5FM Radio Laeveld PODCAST has published 150 episodes.
100.5FM Radio Laeveld PODCAST regularly covers news, entertainment, music. It sits in the news category, with a entertainment focus.
100.5FM Radio Laeveld PODCAST is accessible for guests with genuine news expertise. A personalised, episode-aware pitch will still outperform a generic one every time.
100.5FM Radio Laeveld PODCAST hasn't explicitly signalled guest openness in recent episodes. That doesn't rule out pitching. your hook just needs to be especially compelling and relevant to their recent content.
Episodes of 100.5FM Radio Laeveld PODCAST average 10 minutes. a focused format where a clear narrative arc and tight preparation matter most.
Our data rates 100.5FM Radio Laeveld PODCAST's guest bar at 80/100 (Premium tier). Established thought leaders with verified media credentials. Sign in to PitchCentric to see how your own Pod Score compares against this show.
Methodology. Booking Probability™ blends Listen Score, 30-day Virality, open-to-guests detection, and Apple ratings. Data refreshed every 60 minutes. Listen Score and Booking Probability are calculated by PitchCentric. Last enriched 13 days ago.