
Klein Vlerkies, Groot Dapperheid
Die episode gaan oor duiwe in die oorlog. 32 Duiwe is vir hulle heldehaftige vlugte vereer. Duisend lewens is ook gered deur die geveerdes en die boodskappe wat hulle gedra het. hierdie episode word aan hulle opgedra. Ga
Show notes








