
Wanneer die Deure in jou lewe toemaak - Past Rynier Nolan
Ons praat altyd van die deure in ons lewe wat oopgemaak word. Maar wat van die deure wat vir ons toegemaak word? Kan dit ook 'n verskil maak in my lewe? Hoekom gebeur dit en hoe moet ek reageer wanneer deure toegemaak wo




























