
Pumas lek lippe af vir Toyota Challenge
Die Airlink Pumas skop Vrydag hul Toyota Challenge af. Wian Van Niekerk en Darren Adonis gesels met Sonop Ontbyt.
Show notes
Hosted by 100.5FM Radio Laeveld · EN · 150 episodes
Established thought leaders with verified media credentials.
As dit in die Laeveld van Mpumalanga gebeur is dit op 100.5FM familie radio.
100.5FM Radio Laeveld hosts 100.5FM Radio Laeveld, a general show with 150 episodes published.

Die Airlink Pumas skop Vrydag hul Toyota Challenge af. Wian Van Niekerk en Darren Adonis gesels met Sonop Ontbyt.
Show notes
Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool B
Show notes
Die plaaslike sangeres Lanie Rischmuller was gister Anne se gas tydens Luilekker Sondag.
Show notes
Die Laeveld brandseisoen begin amptelik Maandag, 1 Junie. André Scheepers van Lefpa waarsku grondeienaars om hul versekering agter mekaar te kry.
Show notes

Die SANParke Ereveldwagters Laeveld ondersteun reeds sedert 1964 die Krugerwildtuin se werksaamhede. Op die vooraand van die ikone park se 100ste verjaarsdagviering, gesels Jacques Malan met Laeveld Brunch.
Show notes
Innibos bied Saterdag weer Local is Lekker-weekkaartjies teen afslag vir Laeveld-inwoners by i’langa Mall. Naranda Leeuwner verduidelik watter ander pryse jy ook kan wen. Hannes Diedericks en Lourens van der Westhuizen h
Show notes
Carien Hamman is die direkteur van KANSA se vrywilligersdienste. Sy vertel hoe jy betrokke kan raak.
Show notes
Vanjaar fokus die KLCBT Konferensie vir 'n hele dag slegs op toerisme, en 'n vol dag slegs op sake. Linda Grimbeek vertel alles oor 11 en 12 Junie.
Show notes
SANParke sê veiligheidsmaatreëls word verskerp in die Pafuri-gedeelte van die Krugerwildtuin na die moord op twee toeriste. Die liggame van Dina en Ernst Marais van Mosselbaai is Vrydag in dié gebied gevind. Rey Thakhuli
Show notes
Die toetse vir leerling-rybewyse is onlangs verander om korrupsie hok te slaan. Nou druip aspirant-bestuurders op groot skaal. Robert Chandler van die SA Instituut van Bestuursinstrukteurs gesels met Sonop Ontbyt.
Show notes
Meghan Wallace-Nagel kan nie wag om aan Barrel Racing te gaan deelneem in die VSA nie. Sy gesels met die Middag Game Drive.
Show notes
Callum MacPherson van Securicon bied algemele veiligheidsadvies is sy weeklikse gesprek met Laeveld Brunch.
Show notes
Die Konstitusionele Hof het Maandag beslis bepalings van die Nasionale Gesondheidswet wat verband hou met die Sertifikaat van Behoefte, is ongrondwetlik. Dit sou staatsgoedkeuring vereis vir gesondheidsorgverskaffers om
Show notes
Die Griekwas en die Pumas sal mekaar vir ‘n derde agtereenvolgende seisoen in die SA Beker-finaal ontmoet na beide spanne hul halfeindronde gewen het. Die verdedigende kampioene, die Pumas, het die Cheetahs met 42-36 gek
Show notes
Die brandseisoen het arriveer in die Laeveld. André Scheepers van Lefpa gesels met Laeveld Brunch.
Show notes
Datacomb het gister sy hernude vennootskap met Penreach bekendgestel om die MTN digitale vaardighede vir digitale werkgeleenthede-program uit te rol. Ons gesels met die projekbestuurder, Richard Moyo, oor hierdie vlagski
Show notes
Inskrywings het geopen vir vanjaar se Mev. Mpumalanga-kompetisie en sluit eersdaags. Zahné Botha en Amelia Roux gesels met die Middag Game Drive.
Show notes
Op 18 Julie vind die SPAR Women's Challenge Mbombela plaas en GRIP is weer die begunstigde. Tarryn Lokotsch gesels met Sonop Ontbyt.
Show notes
'n Storm het verlede week losgebars oor berigte dat Laerskool Nelspruit se geliefde hekwag, John Mhlongo, verwyder is. Dit na 'n ouer gekla het sy warme verwelkomings ontwrig soggens verkeer by die skool. Callum MacPhers
Show notesSponsor detection runs nightly. Check back soon.
No public pitch examples yet for this show.
Generate your own personalised pitchShows with the most semantically similar episode content. Pitch one, pitch all; producers cluster.
100.5FM Radio Laeveld has a verified contact on file. Create a free PitchCentric account to access it and generate a personalised pitch in seconds. Research at least 3 recent episodes first and lead with a specific angle that serves their general audience.
100.5FM Radio Laeveld is hosted by 100.5FM Radio Laeveld. The show is categorised under General and has published 150 episodes.
100.5FM Radio Laeveld has published 150 episodes.
100.5FM Radio Laeveld is accessible for guests with genuine general expertise. A personalised, episode-aware pitch will still outperform a generic one every time.
100.5FM Radio Laeveld hasn't explicitly signalled guest openness in recent episodes. That doesn't rule out pitching. your hook just needs to be especially compelling and relevant to their recent content.
Episodes of 100.5FM Radio Laeveld average 11 minutes. a focused format where a clear narrative arc and tight preparation matter most.
Our data rates 100.5FM Radio Laeveld's guest bar at 80/100 (Premium tier). Established thought leaders with verified media credentials. Sign in to PitchCentric to see how your own Pod Score compares against this show.
Methodology. Booking Probability™ blends Listen Score, 30-day Virality, open-to-guests detection, and Apple ratings. Data refreshed every 60 minutes. Listen Score and Booking Probability are calculated by PitchCentric. Last enriched 9 days ago.